EERSTE LIEFDE EN DR CONRAD BRAND REEKS
Seker naas “Verdwaalde harte” die gewildste romantiese reeks. Soos geadverteer word: “Net eenmaal in die lewe kom die liefde weergaloos en dit is die eerste liefde. Dit bring vreugde en ook hartseer.” Dit was die wenresep wat ’n onbekende skrywer of skryfster gehad het. Dit het groot aanklank by die dames gevind en was wyd gelees. Die verhale was lewensgetrou en lesers kon hulle vereenselwig met die gebeure. Dit het later 'n boek gedeel met Dr. Conrad Brand, sien onder.
13. Eerste Liefde en Dr Conrad Brand - Lis van die verpleegster en Dokter sonder titel 20. Eerste Liefde en Dr Conrad Brand - Twee verlore jare en Proefkonyn